Kamp Is Lekker

libero


non disponibile



Hoekom kamp ons? Dis sekerlik in ons natuur om te kamp. Daar is ook baie redes wat dit vir ons spesiaal maak. Wanneer jy dink oor kamp, dink jou verstand outomaties aan ‘n tent en ‘n vuur, of is dit meer die gemak van ‘n karavaan? Het jy al geargumenteer oor of jou manier van ‘slaap buite’ eintlik kampering is? Wel, elkeen het sy eie mening wat kampering aanbetref. Dus, of jy ‘n nuweling is wat kampeer en jy weet nie waar om te begin nie, en of jy nou ‘n gesoute kampeerder is op soek na inspirasie, hier is ‘n APP vir ieder en elke een om sy volgende wegbreek te beplan.